http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Ben Venter biografie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Ben Venter het geen bekendstelling nodig nie. Van sy boeke wat reeds verskyn het is Waterbobbejaan - waarvoor hy die Scheepersprys vir Jeugliteratuur ontvang het -, Bubo en Salmaklak. (Klik hier vir ‘n lys van sy boeke).

Ben Venter is gebore in die destydse wes-Transvaal - Lichtenburg, maar ondergaan sy skoolopleiding op Klerksdorp. Na sy teologiese studies aan die Universiteit van Pretoria, was hy ‘n tyd lank predikant by verskeie Hervormde gemeentes. Daarna word hy skakelbeampte en tree in 1967 tot die Staatsdiens toe

Sy eerste boek, Waterbobbejaan , het in 1968 by Voortrekkerpers verskyn en is met die Scheepersprys vir Jeuglektuur bekroon deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Ben Venter- skrywer

Ben Venter

Ben Venter- skrywer met bubo

Ben Venter en Bubo - die gevlekte-oor uil

 

(Klik hier vir ‘n lys van sy boeke).