http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Basil Stols boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Basil Stols se temas was altyd interessant en het wyd getref. Of hy nou 'n aangrypende liefdesverhaal vertel het of 'n polsende speurverhaal of ‘n spanningsverhaal was, Basil Stols het die kuns verstaan om sy lesers se aandag vas te vang en enduit te hou.

Hy het ook verskeie kortverhale vir tydskrifte asook vervolgverhale onder die name Leoni van Graan, Helene Groskopff en Naomi Weideman geskryf, terwyl van sy speurverhale ook deel van die KLUB 707 speurreeks is. Van die boeke was ook onlangs weer uitgegee. Hieronder is ‘n lys van Basil Stols se 20 boeke wat insluit:

  1. Bedrieg my nie, my beminde, 1975 - Basil Stols
  2. Die oortreders, 1979 - Basil Stols
  3. Die verwoester - Basil Stols
  4. Gevaarlik is jou hartstog,1979 - Basil Stols
  5. Kulspel van die hart,1992 - Basil Stols
  6. My seun sonder naam, 1967 - Basil Stols
  7. `n Bruid vir Skuilhoek, 1969 - Basil Stols
  8. Ook die naguil swyg, 1967 - Basil Stols
  9. So lank hierdie nag - Basil Stols
  10. Soek die donker man, 1967 - Basil Stols
  11. Twee dokters, 1967 - Basil Stols
  12. Vrees en die valsheid, 1978 (klub 707 speurverhaal) - Basil Stols
  13. Vrou van skande - Basil Stols
  14. Die leŽ wieg, 1980 - Basil Stols

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

Bo

Basil Stols-Vrees en dievalsheid

Vrees en die valsheid
Speurverhaal deur Basil Stols
deel van die KLUB 707 speurreeks

Hy trek sy skoene uit, rol sy broekspype hoog op, strooi ‘n hele pak skuimvlokkies uit op die water en klim in die bad om die mat skoon te trap.

Sweet slaan op sy voorkop uit en loop langs sy slape af en steeds bly die donker kol duidelik sigbaar. Uiteindelik gee by moed op, laat die water uitloop en tap omtrent tien keer skoon spoelwater in. Aan die einde van sy poging is die kol steeds sigbaar.

Hy gaan haal dieselfde handdoek waarmee by vroeŽr die dolk gehanteer het in die kombuis, gaan na die studeerkamer en werk die volgende twee uur om alle tekens van bloed in die vertrek te verwyder.

Toe Lou Jurgens die lyk van ‘n aantreklike vrou in sy studeerkamer ontdek, is dit net die begin van ‘n nagmerrieondervinding wat elke oomblik ingewikkelder en gevaarliker word.

Basil Stols verstaan die kuns om sy leser se belangstelling enduit te behou.

Basil Stols-bedrieg my nie beminde speurverhaal

Bedrieg my nie, my beminde
verhaal deur
Basil Stols
voorblad van die nuutstste uitgawe

Bedrieg my nie, my beminde

Voorblad van die eertste uitgawe in 1975
Bedrieg my nie, my beminde
liefdes /spanningsverhaal deur Basil Stols

‘n Dreigende rewolusie in Suid-Amerika en ‘n aartreklike Boerenooi wat op ongewone en avontuurlike wyse daarby betrokke raak, vorm die interessante en spannende elemente van Basil Stols se aangrypende verhaal.

Vir Leandra Potgieter word haar verblyf in Suid-Amerika nie net ‘n blye weersiens van ou en geliefde vriende nie, maar ‘n angswekkende intrige waaruit sy nie weer kan ontsnap nie. As sy haar weer kom kry, is sy besig met ‘n gevaarlike dubbelspel — ‘n spel wat duisende mense se lewens in die weegskaal plaas.

Leandra gee haar trou aan hierdie mense en haar hart aan hulle blonde nasionale sokkerheld — Eduardo de la Covas. Saam beplan hulle, saam veg hulle vir die nuwe ArgentiniŽ. In sy sterk arms vergeet sy van haar beeldskone vriendin, Tia Melendez... Tia wat op sy liefde geregtig is. Vergeet sy dat die uur van rekening met elke hartklop onvermydelik nader kom.

‘n Liefdesverhaal vol aksie en spanning soos net Basil Stols dit kan vertel.

koop 'n boek 4

Bo

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

biblioteek boek

In So lank hierdie nag word 'n onskuldige man verdink van die moord op sy vrou en haar minnaar. Hy vlug in ‘n poging om sy onskuld te bewys, maar die polisienet trek onverbiddelik nouer om hom toe.

koop 'n boek 4

Bo

Die verwoester handel oor 'n aspirant skrywer wat terugkeer na die dorp van sy jeug. Intussen het alles hier verander. Hy en sy mooi vrou word vasgevang in 'n boosheid wat hulle kan vernietig.

Basil Stols sorg dat die spanning in albei verhale snaarstyf gespan bly.

Bo

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

Lees ook Drif (deur Lindeque de Beer saamgestel ) vir kort spookstories deur Basil Stols - "Man sonder hart"

Basil Stols-Die lee wieg speurverhaal

Die leŽ wieg - Basil Stols
1980 uitgegee deur FiŽsta films (Edms) Bpk

“Daar staan Simon se wieg nog steeds,” sÍ Hester de la Guerre, “die wieg van Mon Repos.” Ek sal my kamer aan hom en Naomi afgee sodra hulle getroud is.”
Tertius en Fleur kyk gelyktydig na die wieg. Daar is afguns en woede in hul oŽ.
“Vyf geslagte van die De la Guerre’s is in daardie wieg grootgemaak,” vervolg Hester.
“Vyf Simons, sy erfgename van Mon Repos. Die volgende Simon sal dieselfde wees ...”
Hulle kyk na die ouer vrou, en besef meteens geskok dat sy hulle doelbewus na hierdie vertrek met sy leŽ wieg gebring het.... met watter doel?

koop 'n boek 4

Basil Stols-die oortreders boek speurverhaal

Die oortredersBasil Stols

Lys van boeke in jaar van uitgawe:

  1. 1967 - My seun sonder naam - Basil Stols
  2. 1967 - Ook die naguil swyg - Basil Stols
  3. 1967 - Soek die donker man - Basil Stols
  4. 1967 - Twee dokters, - Basil Stols
  5. 1969 - `n Bruid vir Skuilhoek - Basil Stols
  6. 1975 - Bedrieg my nie, my beminde - Basil Stols
  7. 1978 - Vrees en die valsheid, (klub 707 speurverhaal) - Basil Stols
  8. 1979 - Die oortreders - Basil Stols
  9. 1979 - Gevaarlik is jou hartstog- Basil Stols
  10. 1980 - Die leŽ wieg, - Basil Stols
  11. 1992 - Kulspel van die hart- Basil Stols
  12. Die verwoester - Basil Stols
  13. So lank hierdie nag - Basil Stols
  14. Vrou van skande - Basil Stols

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

Bo

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738