http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Basil Stols

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Basil Stols het sy skoolloopbaan in Transvaal (deesdae Gauteng) voltooi, waarna hy na die Stellenbosch Universiteit toe is. Na vier jaar as student in teologie, word hy egter ‘n tydskrifjoernalis. En dis hier waar hy sy merk gemaak het. Hy was een van weinige Afrikaanse skrywers wat 'n goeie bestaan uit sy vryskutskryfwerk kon doen. Buiten dat hy ‘n bekawme skrywer was, was hy ook onder andere 'n ervare vlieŽnier. Basil is op 13 April 1981 op 54-jarige ouderdom oorlede. Die Durbanse skrywer word oorleef deur sy vrou, Raaltjie.

Hy was 'n produktiewe skrywer wat nagenoeg 1500 kortverhale, vervolgverhale,novelles en fotoverhale geskryf het. Basil was veral bekend vir sy tydskrifvervolg-en kortverhale wat dikwels ook onder sy skuilname: Leoni van Graan, Helene Groskopff en Naomi Weideman, verskyn het

Basil het nagenoeg twintig boeke geskryf en was mede-draaiboekskrywer vir vyf rolprente waarvan Hoor my lied met wyle Gť Korsten, die bekendste is.

Kliek hier vir ‘n lys van sy boeke

Basil Stols skrywer speurverhale liefdesverhale

Foto : Basil Stols