http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Audrey Blignault

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Audrey Blignault se boekys sluit in (asook kort beskrywings en resensies):

  • Die blye dae - 1965 - deur Audrey Blignault
  • Die dammetjie en ander Sketse en Essays - 1964 - deur Audrey Blignault
  • Die plesierboom - 1963 /1969 - deur Audrey Blignault
  • Die eindelose avontuur: īn Venster op die wÍreldletterkunde . 1993 - deur Audrey Blignault
  • Die goue vreugde: īn Keur uit jare se leesgenot, illustrasies, Cora Coetzee - 1985
  • Die rooi granaat - 1970 - deur Audrey Blignault
  • Die Verlange loop ver: met tekeninge - Audrey Blignault, Helmut Starcke - 1969
  • Die Vrolike Lied 1957 - deur Audrey Blignault
  • Die wind van die see af - 1972 - deur Audrey Blignault
  • Dit reŽn rose - 1996 - deur Audrey Blignault
  • (In klein maat, Die vrolike lied en haar bydrae tot Die dammetjie) EugŤne Maraisprys - 1961
  • In Klein Maat - 1955 - deur Audrey Blignault
  • Mal Hansie en ander verhale - 1996 ter viering van Audrey Blignault se 80ste verjaarsdag
  • Met Ligter Tred - 1959 - deur Audrey Blignault
  • Nogtans sal ek jubel - 1977 - deur Audrey Blignault
  • Om die son te aanskou - 1968 - deur Audrey Blignault
  • Oulap se rooi - 1988 - deur Audrey Blignault
  • Pas op vir Jantatarat - 1979 - deur Audrey Blignault
  • Van leser tot leser - 1980 - deur Audrey Blignault

audreyblignault-die plesierboom

Die plesierboom - deur Audrey Blignault
 1967 (Nasionale boekhandel)

Ekle dag se ervarings in die lewe van ‘n huisvrou, dit is die boustof van hierdie essays. Maar soos die storiekoning van ouds die dinge wat hy aanraak in goud kon verander, so het Audrey Blignault die slag om uit eenvoudige belewenisse van ‘n huisvrou glansende avonture en kosbare kleinode van die gees op te tower. Hierdie slag het sy te danke nie alleen aan haar fyn oor en oog (‘n oog met ‘n stout vonkeling daarin!), haar deernis vir die ewe-naaste, haar vermoŽ om dieper as die oppervlakte en die onmiddellike te kyk, haar sin vir die komiese, haar breŽ leeservaring en haar vaardigheid met ‘n woord nie, maar veral ook aan haar opregte lewensvreugde en die vaste geloof dat die lewe ‘n rosekrans van blye dae is.

Soos dit ‘n mens plesier gee om te sien hoe ‘n goeie vakman sy gereedskap netjies en sekuur maar met gemak hanteer, so gee dit ‘n mens plesier om te sien met watter vaardigheid hierdie skryfster met woorde kan werk en die juiste woord op die regte plek kan gebruik. Daarby weet sy ook hoe om haar grondige kennis van die beroemde woorde van ander - uir die wÍreld-letterkunde en die poŽsie van die Bybel - te laat aansluit en sonder pretensie daaruit aan te haal en toe te pas. Dit herinner my aan Salomo se “Goue appels en silwerborde, so is ‘n woord op sy tyd gespreek”

Inhoud

  • Die plesierbom
  • Dis nou my straat
  • Het spoke nekke?
  • Die Dawidsmense
  • So is ons - of hoe?
  • My voete in die ruimte
  • Bietjie balsem, bietjie heuning
  • Die ruik van katjiepierings
  • Groot baklei heet my skei
  • Vinkel en koljander
  • Toe ek maar nog ‘n kalfie was
  • Eina, dis ek!
  • ‘n Rystoel met rooi rose
  • Hou vir my ‘n hoekie
  • Om en dom
  • Uitgekuier
  • Die vere maak die voŽl
  • Daddy Teall
  • SÍ nou net my skip kom
  • ‘n Skerpioen vir my skoen
  • Die onbesonge stryd
  • Hoe lyk ‘n isotoop?
  • Die lekkerste mense
  • Die Krismisbokkie
  • Ek bewandel hom met blydskap
  • Die onwennige ouma
  • Pollenys, Pollenys, jou lieflike ding

 

koop 'n boek 4

Bo

 

audreyblignault-om die son te aanskou

Om die son te aanskou - Audrey Blignault

Inhoud

  • Voorwoord van die uitgewer
  • Om die son te aanskou
  • Die bokmakierie roep
  • Die vesting van die see spreek
  • Bring vir my ‘n handvol mosterdsaad
  • Wat sal ek sÍ?
  • Naby jou is die woord
  • Nie vir ‘n oulap en ‘n bokstert nie
  • ‘n Broodkoek en ‘n kruik water
  • Ek is wat ek onthou
  • Die kranse van die gees

 

koop 'n boek 4

Bo

audreyblignault-nogtanssalek jubel

Nogtans sal ek jubel - deur Audrey Blignault
 1977 (Tafelberg uitgewers)
30 Essays en vertellinge saamgestel deur Elize Botha

  • Verantwoording
  • Uit In klein maat (1955):
    • Die reŽnspieŽltjies
    • Die balsem van ‘n bed
  • Uit Die vrolike lied (1957):
    • Die strandspieŽl
    • Die duinepad
    • Die laaste lag
  • Uit Die dammetjie (1960)
    • Ons dorp
  • Uit Met ligter tred (1962):
    • Die duinebessies
    • “Een bekoorlik oord”
    • Nogtans sal ek jubel
  • Uit Die blye dae (1965):
    • Die Transvalers is plesierig
    • Mal Hansie
    • Maandag maak ek Maandag
  • Uit Plesierboom (1967):
    • Toe ek maar nog ‘n kalfie was
    • ‘n Rystoel met rooi rose
    • Die ruik van katjiepierings
    • Pollenys, Pollenys, jou lieflike ding
  • Uit Die verlange loop ver (1969):
    • Die ewigheid in die hart
    • “Een vreemdeling op aarde”
    • Korswel met ‘n kangaroe
  • Uit Om die son te aanskou (1968):
    • Die vesting van see spreek
    • Die kranse van die gees
  • Uit Die rooi granaat (1970):
    • Die onbandige ek
    • Die onblusbare
    • Die prinses Ponselle
    • Spil van ‘n veelvuldige lewe
    • ‘n Afskeid
  • Uit Die wind waai van die see af (1972):
    • Die wind waai van die see af
    • ‘n Vrou op Gelukshoop
  • uit Sarie (11 Augustus 1976):
    • Die wil teen wanhoop

koop 'n boek 4

Bo

Bo

audreyblignault-oulapse rooi

Oulap se rooi - deur Audrey Blignault
 1988 (Tafelberg uitgewers)
32 essays Ingelei deur Berta Smit

Sedert Audrey Blignault in die veertigerbegin het met haar gereelde rubriek “Uit die dagboek van ‘n vrou” in die Huisvrou, het sy haar baie gou gevestig as een van die voorste en gewildste essayiste in Afrikaans. Van hierdie rubriekstukke, asook die wat later in Sarie verskyn het, is reeds in tien bundels saamgevat, van In klein maat tot by Pas op vir janpatatarat. In 1977 verskyn daar ook ‘n bloemlesing uit haar werk, Nogtans sal ek jubel, byeengebring en ingelei deur Elize Botha. Nou volg die tweede : Oulap se rooi, hierdie keer uitgesoek en van ‘n inleiding voorsien deur Berta Smit.

In hierdie keur van 32 essays val die klem op die humoristiese - maar dan humor in die ruimste betekenis van die woord. Dit strek van die baldadige kundigheid van “Die hokslaanhou” en “ Die ondraaglike kruis”, deur die fyn satiriese van “Hoe lyk ‘n isotoop?” en “Wie se man is diť...? “

Maar hoe ook al benader, dit gaan altyd om die lag. Dit gaan om verset teen alles wat saai is, alles wat die mens se gees wil aftakel en die lewe sy fleur ontneem. Oulap se rooi is bowenal ‘n boek tot lof van vreugde en lewensblyheid teen alle hartseer en verlies en wanhoop in, ‘n boek ter bevestiging van ‘n hoop wat onverwinlik is.

Inhoud

  • Inleiding : Die spelende wysheid
  • Uit Plesierboom:
    • Die Dawidsmense
    • Uitgekuier
    • Het spoke nekke?
    • ‘n Skerpioen in my skoen
    • Hoe lyk ‘n isotoop
    • My voete in die ruimte
  • Uit Die blye dae
    • Die ondraaglike kruis
    • komkommer-waan
    • Die bok wat niemand wil hÍ nie
    • Die hokslaanhou
    • Vasgerits
    • ‘n Handvol rus
  • Uit Die rooi granaat
    • Die laaste pluimpie
    • BlindevlieŽ en malmiere
    • Waar is die winkelboekie?
  • Uit Met ligter tred
    • Husse met lang ore
  • Uit Die verlange loop ver
    • Die ander ekke
    • Wie se man is dit diť...
  • Uit Die vrolike lied
    • Aan die kortste end
    • Oulap se rooi
  • Uit Om die son te aanskou
    • Die bokmakierie roep
  • Uit Die wind waai van die see af
    • Boedel by boedel
    • Die ag-dae-geneesbossie
    • Die hond op my spoor
    • Iets word niets
    • Almiskie
    • Ek wil, ja
  • Uit Pas op vir jantatarat
    • Die sakkie uie of die rooi roos?
    • Pas op vir jantatarat
    • Dikbek
    • Lied sonder woorde
    • Sa, vat hom!

 

koop 'n boek 4

Bo

 

audreyblignault-dit reen rose

Dit reŽn rose (Beeld van ‘n kinderyd) - deur Audrey Blignault
Die boek het verskyn by ‘n geleentheid van Audrey Blignault se tagtigste verjaarsdag op 6 Julie 1996
Audrey Blignault -skryfster

Inhoud

  • Inleiding
  • Dit reŽn rose
  • Valmai raak weg
  • Die leesgierige en die lentekoningin
  • Ek en Liebie
  • The splendour falls

 

koop 'n boek 4

Bo

 

audreyblignault-die goue vreugde

Die goue vreugde - Audrey Blignault
192 bladsye met tekeninge deur Cora Coetzee

 

koop 'n boek 4

Bo

audreyblignault-pasopvir jantatarat

Pas op vir jantatarat - deur Audrey Blignault

  • Pas op vir jantatarat
  • Dikbek
  • Die druppel kwik
  • ‘n Saluut vir van der Merwe
  • Toorgoed
  • Die jazz-orrel
  • Trouportret met viooltjies
  • Die sakkie uie of die rooi roos?
  • Die ballondans
  • Almiskie
  • Vatbaar vir vreugde
  • Die rooi vaas
  • Rommel of rykdom
  • ‘n Regte egte prinses
  • Die vredesduif
  • Waarom aanhou?
  • Sa, vat hom!
  • ‘n Snoekkop en ‘n piesang
  • ‘n Waardige einde van ‘n waardige lewe
  • Its nuuts
  • Die poort na die tuin
  • Natuurlik is dit lekker om te lewe
  • By die laaste grens
  • Die gebed uit die see

 

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bo

 

audreyblignault-inklein maat

In klein maat - deur Audrey Blignault
Eerste uitgawe 1956
Tekeninge deur Katrine Harries

Inhoud sluit in:

  • Dis nou Trix
  • Ouma se kussingslope
  • Die inklimgordel
  • In Pappa se studeerkamer
  • Waar ons dink en droom
  • Die krakie in die kruik
  • Die Ghienie-lagie
  • Johan sit sy goedjies reg
  • Matha se lappiesmat
  • Daar brand iets!
  • Die towervonkie
  • ‘n Rankie van geluk
  • Die wyk van die jaghond
  • Die wet van Transvaal
  • ‘n Trek vir die tierlantyntjies
  • Die bokkom en die balie
  • Die ene moor
  • Pa se skÍrtjie
  • Die spruitjie en die stroom
  • Bedruktheid oor ‘n besem
  • Die balsem van ‘n bed
  • Die klikkers en die knypers
  • Strandbasaar
  • Die troetelkwaal
  • Roesvry
  • Die brandende stad
  • Die enigste skild
  • Oggend op die dorp
  • Die bedroefde herder
  • Hier is die rus
  • Vroemorekoffie
  • Op Waenhuiskrans
  • Appels in die herfs
  • Neus-bewus
  • My eerste erfstuk
  • Lekker ou pantoffels
  • Die reŽnspieŽltjies
  • Dis nou van ‘n man
  • Blaasklappers
  • As ma kom kuier

 

koop 'n boek 4

audreyblignault-mal hansie en ander verhale prosa gedigte

Mal Hansie en ander verhale
‘n Keur van Audrey Blignault deur Elize Botha en Hennie Aucamp.
Illustrasies deur Cora Coetzee
 

Hierdie bundel is spesiaal saamgestel vir Audrey Blignault se tagtigste verjaardas op 6 Julie 1996

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bo

 

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738