http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Annalouw Marais boeklys

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Annalou Marais was die skrywer van verskeie boeke (meer as 70 titels), waarvan verskeie jeug- en kinderboeke asook Christelike boeke was. Hier volg ‘n paar van die titels wat uit haar pen gevloei het:

  1. ABC van Bybelfigure vir Kleuters - Annalou Marais
  2. A Journey through the Bible - Annalou Marais
  3. Avonture in die nag - (deel van die Susan en Jannie reeks) - Annalou Marais
  4. Avontuur in Israel - Annalou Marais
  5. Bankroof met n nadraai - Annalou Marais
  6. Buks voor die hof - (deel van die Susan en Jannie reeks) Annalou Marais
  7. Danny Orlis en die vreemde bosbrand
  8. Danny Orlis haal die span
  9. Danny Orlis en die seun wat nie wou hoor nie
  10. Danny Orlis en die wilddiewwe
  11. Die ander seun - (deel van die Susan en Jannie reeks) Annalou Marais
  12. Die eensames - Annalou Marais
  13. Die ewig eensame - Annalou Marais
  14. Die geheim van die kelder - Annalou Marais
  15. Die geheim van die ou vuurtoring - Annalou Marais
  16. Die hand van God - (deel van die Susan en Jannie reeks)
  17. Die his teen die rotse - Annalou Marais
  18. Die leuen - (deel van die Susan en Jannie reeks)
  19. Die ontvoerders - (deel van die Susan en Jannie reeks)
  20. Die pad wat Írens doodloop - Annalou Marais
  21. Die pos bring die dood - Annalou Marais
  22. Die stormwind waarskuwing (Boek 4 van Dennedal reeks)
  23. Die ver land, - Annalou Marais
  24. Die verre roepstem: 'n Hugenote gesinsverhaal, 1987 - Annalou Marais
  25. Die verstekeling, 1984 - Annalou Marais
  26. Die waters bruis
  27. Drama in die Wildtuin - (Deel van die Dirkie reeks) Annalou Marais
  28. Drie Beelde uit Ivoor - Annalou Marais
  29. Drie broers - Annalou Marais
  30. Drie kosbare saadjies
  31. Droom verwesenlik vir Peggy
  32. Eenweg koffiekroeg, 1974 - Annalou Marais
  33. Eenweg mobilediens, 1985 (vervolg op Eenweg Koffiekroeg) 
  34. En die dag ontwaak, 1976
  35. Fransie en Sannie en Wolletjies - (boek no 1)
  36. Fransie en Sannie by die see - (boek no 2)
  37. Fransie, Sannie en die onkruid - (boek no 3)
  38. Fransie Sannie en die Vrugte - (boek no 4)
  39. Geen groter offer
  40. Geheim van die ooste - Annalou Marais
  41. Haar laaste wens
  42. Hoeveel uur na middernag
  43. Kole van vuur - (deel van die Susan en Jannie reeks)
  44. Kom ons gesels met Jesus
  45. Lise se oorwinning,1983 - Annalou Marais
  46. Mamma kom huis toe ... - Annalou Marais
  47. Nog antwoorde vir Peggy
  48. Onenigheid op Dennedal - (Deel van die Dirkie reeks) - Annalou Marais
  49. Ontmoeting in die wolke - Annalou Marais
  50. Oomblik van waarheid
  51. Oop deure vir Peggy
  52. Probleem opgelos vir Peggy
  53. Rusteloos die waters
  54. Samie se hande
  55. Skadubeelde uit die verlede - Annalou Marais
  56. Skouspel in die arena - Annalou Marais
  57. Spanning by die Jeugkamp - (Deel van die Dirkie reeks) - Annalou Marais
  58. Soos ons vergewe - Annalou Marais
  59. Susan se keuse - (deel van die Susan en Jannie reeks)
  60. Tragedie in die Alpe, 1982 - Annalou Marais
  61. Trane en blydskap - Annalou Marais
  62. Uit die Vuur Geruk, 1980 - Annalou Marais
  63. Velde uit Bethlehem - Annalou Marais
  64. Verhaal van Elmarie - Annalou Marais
  65. Vlamme van gister - Annalou Marais
  66. Vlug in die nag, 1976

koop 'n boek 4

 

Annalouw Marais was ook verantwoordelik vir Seuns- asook dogter reekse:

Dirkie-reeks

  • Spanning by die jeugkamp
  • Onenigheid op Dennedal
  • Drama in die wildtuin

 

annaloumarais-dramaindie wildtuin

 

Peggy-reeks vir dogters

  • Oop deure vir Peggy
  • Nog antwoorde vir Peggy
  • Probleem opgelos vir Peggy
  • Droom verwesenlik vir Peggy

Danny Orlis-reeks vir Seuns

  • Danny Orlis en die vreemde bosbrand
  • Danny Orlis haal die span
  • Danny Orlis en die seun wat nie wou hoor nie
  • Danny Orlis en die wilddiewwe

Fransie en Sannie-reeks

Susan en Jannie reeks

  1. Susan se keuse
  2. Kole van vuur
  3. Die hand van God
  4. Die ontvoerders
  5. Avonture in die nag
  6. Buks voor die hof
  7. Die leuen
  8. Die ander seun
     

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

 

Lees meer oor die skryfster, Annalou Marais

 

Skouspel in die arena - annalou marais

Skouspel in die arena - ‘n roman deur Annalou Marais

Wanneer Bernardo Binderhof, oftewel Barney die nar, lid van Fontinelli se internasionale sirkusfarnilie, onder die koepel van die Groot Tent met sy manewales begin, skater die mense van die lag. Selfs sy kollegas moet toegee: hierdie hanswors met sy pruik, geverfde gesig en rooi neus is ‘n pretmaker soos min, die beste wat hulle nog gesien het.

Maar wanneer “Suid-Afrika se snaaksste man” aan die einde van sy vertoning uit die kolligte verdwyn, kom lÍ die pyn maar altyd weer in die helderblou oŽ.

Hoe hy ook al probeer, sy tragiese verlede kan hy nie ontvlug nie. Die herinnering aan die verskriklike tyd sorg daarvoor dat hy God steeds bly blameer vir wat met horn gebeur het.

Dis eers wanneer Bernardo Binderhof se pad die van diediepgelowige Paul en Michelle Malan kruis, dat hy opnuut oor sy lewe begin nadink en tot die besef kom dat ‘n mens alleen vrede kan vind as jy jou in liefde met die verlede versoen.

Skouspelin die arena sorg nie net vir uitmuntende leesgenot nie, dis ‘n verhaal met diepgang waar die karakters die leser meevoer deur hul menslikheid, Iiefde, hartseer en geluk.

 

Lees meer oor Annalou Marais

 

Bo

koop 'n boek 4

 

annaloumarais-ontmoetingindie wolke

Ontmoeting in die wolke - deur Annalou Marais. 1984 uitgegee deur JP van der Walt en seun

Sy is die onskuldige jong meisie met die skraal, bleek gesig; hy ‘n man van die wÍreld. Bowendien is sy dodelik siek en hy ‘n misdadiger. Maar die liefde ontsien niemand nie; ook nie Annaleen Theron en Dewald Fourie toe hulle mekaar op ‘n nagvlug na Madrid ontmoet nie...

In Spanje wag Dewald se vriend, Carlos Carmella, egter op hom, en ook Carlos se beeldskone dogter, Nadia. Nadia het Dewald nog altyd liefgehad en ‘n huwelik met haar beloof groot rykdom.... iets wat Dewald nog altyd as baie belangrik beskou het.

Dewald se lewe verander egter dramaties na die ontmoeting met Annaleen, maar deur ‘n sameloop van omstandighede word hulle voor ‘n geweldige keuse gestel. Wie het hom die nodigste:Nadia of Annaleen?

Ontmoeting in die wolke deur Annalou Marais neem die leser na ver romantiese plekke : Spanje, Switzerland, ItaliŽ ... Dit is ‘n verhaal wat diep raak en elkeen weer sal laat besin.

 

annaloumarais-oomblikvan waarheid  annaloumarais-oomblik van waarheid

Oomblik van waarheid - deur Annalou Marais.

Uitgestrekte vlaktes! ‘n Mens kan baie ver sien in die ou Karoo. So ver dat enige mens tog ‘n trein kan sien aanstoom op die spoorlyn van die Noorde na die Suide. En die masjinis ken ook die kruispad. Die skelle gefluit weerklink gereeld wanneer die trein so ‘n kruispad nader. En die mense wat in die nabygeleŽ dorpies woon, weet tog seker al watter tye die trein verbykom? Hoe is dit dan moontlik dat ongelukke nog kan gebeur?

En tog vind ongelukke plaas! Verskriklike ongelukke; soos die een wat op Vrydagmiddag 30 Junie 19.. ‘n paar kilometer vanaf die dorpie Biesieslaagte plaasgevind het. Onverstaanbaar! Onverklaarbaar! Maar die twee blink strepe wat eintlik een is, kronkel voort. En daar is kruispaaie en oomblikke van waarheid in elke lewe.

Vir meer as twintig mense was Vrydag 30 Junie 19.. die oomblik van waarheid.

 

koop 'n boek 4

 

annaloumarais-verhaalvan elmerie

Verhaal van Elmarie- Annalou Marais, voorblad van die tweede uitgawe in 1980

 

annaloumarais-bankroofmetn nadraai

Bankroof met ‘n nadraai - ‘n spannings roman deur Annalou Marais.

EPILOOG
 
DIE LONDON HERALD 21 Januarie 197
,,Die opspraakwekkende bankroof wat sowat vyfjaar gelede in Sushire gepleeg is, het vandag ‘n besondere nasleep gehad toe drie manne, dr. Sam Loxton, mnr. Bill Giles en mnr. Ronald Rufus hulself uit vrye wil aan die polisie oorgegee het. Hulle het onderneem om die volle bedrag wat gesteel is terug te betaal en die verwagting is dat hulle ‘n baie ligte ,vonnis sal ontvang.

,,Aldrie die manne getuig dat hulle ‘n Iewensverandering ondergaan het en Christus as hulle Verlosser gevind het. Die saak sal oor twee weke voor regter Meyers dien.”

Die JOHANNESBURGER 4 Mei 197

,,Wanda Leibbrandt, die eggenote van wyle Denys Leibbrandt, bekende sakeman en eertydse Springbok, het vandag in die Marigold Kliniek in Sandton geboorte geskenk aan ‘n fris seun, byna ses maande na haar man se dood. Moeder en baba is albei wel en groot vreugde heers in die huis van die bekende Mnr Leibbrandt, sakeman en mynmagnaat en vader van Denys Leibbrandt.

‘Ons sal die werk wat sy vader begin het, saam voorsit,’ het die trotse oupa verklaar. Mnr. Leibbrandt was blykbaar besig met groot ondernemings toe hy so tragies in ‘n ramp op see verdrink het. Hy was ‘n toegewyde Christen en meeste van sy ondernemings staan direk in verband met die uitbreiding van die Christelike evangelie, veral in die tronke.

Bo

koop 'n boek 4

 

annaloumarais-hoeveeluurna middernag

Hoeveel uur na middernag Annalou Marais. Eerste uitgawe, 1967

Die ryk boer, Julius Eberhardt, van ZambiŽ, word vermoor en alle getuienis dui daarop dat sy neef, Ewald Eberhardt, ‘n jong mediese student, vir die daad verantwoordelik was. Hy self is verward toe hy die berig in die koerant lees, want hy het nie eers van die bestaan van enige familielede geweet nie. Hoe hy ook al spook om uit die put van fyn beplande misdaad te kom, is die getuienis verdoemend. Hy word skuldig bevind en vir vyftien jaar tronk toe gestuur.

Die enigste persoon wat vas in sy onskuld glo, is riana, sy verloofde. Sy neem dan ook ‘n besluit om op die spoor van die werklike skuldiges te kom en te bly, sodat wraak eendag geneem kan word.

Die groot vraag wat egter telkens opkom, is of die wraak werklik soet sal wees.

 

Bo

koop 'n boek 4

 

annalouwmarais-geengroter offer

Geen groter offer- Annalou Marais.

 

annaloumarais-diever land

Die ver land - deur Annalou Marais

 

Bo

koop 'n boek 4

 

annaloumarais-eenweg koffiekroeg

Eenweg koffiekroeg - deur Annalou Marais, uitgegee 1974

VOORWOORD
Jeug-tot-jeug-tot-jeug-tot-jeug- tot-. . . is die sleutelwoorde om die afvallige jeug van die wÍreld vir Jesus Christus te bereik.

Jongmense oor die hele wÍreld, het in die afgelope paar jaar in beweging gekom vir Jesus Christus. Hulle is vandag besig om in ‘n eietydse idioom hulle geslag te bedien met die Evangelie.

Plakkers, plakkate, strokiesprente, koffiekroeŽ en die Jesus-feeste het hul verskyning gemaak. Jongmense voel miskien dat hulle geen pleck in die kerk het nie en ook nie meer daar tuis is nie. Maar dit is nie nodig om so te voel nie, omdat daar baie ruimte binne die kerk is om vir Christus te werk.

In hierdie boeiende roman ,,Eenweg Koffiekroeg”, het Annalou Marais dit reggekry om oud en jonk tot groter geloofsaksie binne die bestaande keerklike kanale, aan te vuur. Die boek bestaan nie net uit opbouende leesstof nie, maar dien tot inspirasie. Die karakters is so getrou aan die werklikheid dat ‘n mens nog lank nadat jy die boek gelees het, met hulie saamleef.

Annalou Marais het al ‘n hele paar Afrikaanse romans die lig laat sien, asook verskeie kinderboekies. Met hierdie roman het sy dit op die terrein van die jeug gewaag en haar skitterend van haar taak gekwyt.

Met ‘n hart wat warm vir die saak van haar Meester klop, is sy iemand wat haar talent in die koninkryk inploeg en daarom weet ons dat hierdie bock met groot seen gelees sal word.
NICO GROBLER (v.D.M.)
Pongola
Januarie 1974

 

annaloumarais-Eenweg mobilediens

Eenweg Mobilediens - deur Annalou Marais

1974, elf jaar gelede het “Eenweg koffiekroeg” verskyn. Die boek handel oor ‘n groepie jongmense wat ‘n koffiekroeg in een van Johannesburg se voorstede begin het. Die boek het van die staanspoor af baie goed verkoop.

Die aangrypende verhaal van die jong tennisster, Matilda Mouton, wat byna deur ‘n gewetenlose man by dwelmsmokkelary betrek is, het die verbeelding van lesers aangegryp. Veral toe die dinamiese jong predikant Ds. Albert Roux tot haar redding gekom het. Almal wou weet wat verder sou gebeur en hoe die koffiekroeg in Lesterstraat en die Sentrum in Barclay Heights in die toekoms sou ontwikkel.

Nou het die vervolg eindelik verskyn. In Eenweg mobilediens word die stryd tussen lig en duisternis op dramatiese wyse uitgebeeld. In die nagklub net oorkant die koffiekroeg, tree ‘n jong ontkleedanseres, Belinda Higgs, elke aand op. Die eienaar van die Living Light nagklub, Solly Price, het skynbaar geen gewetenswroeging oor sodanige vertonings nie.

Maar hoe sou die groepie Christene, onder leiding van Ds Roux en Dennis Bucley daaroor voel? Wie is die geheimsinnige Belinda Higgs werklik? Wat is Advokaat Hoffman se aandeel in die hele besigheid, en wat gaan van die ontluikende romanse van Ds Roux en Belinda word?

Bo

koop 'n boek 4

 

annaloumarais-drie broers

Drie broers
deur Annalou Marais
uitgegee 1965 en tweede uitgawe 1982

Dit is ‘n verhaal wat hom afspeel tydens die Tweede WÍrledoorlog en die invloed wat hierdie verwoestende gebeurtenis op mense dwarsoor die wÍreld gehad het - selfs ook in Suid-Afrika. Dit is ook die verhaal van die le Roux-gesin, in besonders van drie broers, Pieter, Danie en Willem.

Die verhaal speel af in drie kontinente , en die leser leer die stryd van die Afrikaner, Brit en Duitser gedurende die oorlogsjare ken.

 

annaloumarais-skadubeeldeuitdie verlede

Skadubeelde uit die verlede- Annalou Marais , 1981 uitgawe

koop 'n boek 4

 

Bo

 

annaloumarais-Geheim van die ooste

Geheim van die ooste - spanningsroman deur Annalou Marais

Riana Albertyn het vas geglo dat die gevoel wat sy vir Beyers Retief koester, nie liefde is nie. Moontlik was dit die rede waarom sy so geheel en al onder die bekoring van Dawid Duncan gekom het. In hom was alles verpersoonlik wat ‘n jong meisie in die held van haar hart wil hÍ. Selfs die vreemde dinge wat in die dorp aangaande hom en sy huismense rondgefluister is, het haar nie geraak nie, en sy het vas geglo dat dit maar net was omdat die mense hom nie geken het soos sy nie. Natuurlik het sy self gesien dat die tuinhekkie altyd gesluit gehou was—maar vir haar was dit altyd maklik oopgestuit.

Totdat hulle getroud is.

Meteens was sy ook ‘n voŽltjie in ‘n kou. Ook vir haar was die hek gesluit gehou en kon sy nie meer haar moeder besoek nie. En nou het sy ook geweet van die geslote studeerkarner en gehoor van Dawid se eksperimente. Wanneer twyfel haar dan wou oorweldig, het hy vir alles vergoed met ‘n pragtige geskenk van grimeerrniddels.

Uiteindelik, ten einde raad, wend Riana se moeder haar tot Beyers Retief om te probeer uitvind wat van haar dogter geword het, rnaar die geheimsinnigheid word al dieper totdat hulle beide uiteindelik tot die besef korn dat Riana in lewensgevaar verkeer.

Vir beide Iiefhebbers van spanningsverhale en romans is hierdie aangenarne leesstof.

 

annaloumarais-die verre roepstem

Die verre roepstem - roman deur Annalou Marais

Geniet hierdie spannende verhaal van ‘n jong held, wat ter wille van sy geloof bereid was om offers te bring. Sy tyd het van hom offers gevra, julie tyd sal ook van julie offers vra.

Frankryk en Suid-Afrika is deur die geskiedenis van die Hugenote en Delvillebos onlosmaaklik aan mekaar verbind. In 1688 het 200 Hugenote vlugtelinge Kaap die Goeie Hoop bereik en die Protestantse geloof, waarvoor hulle bereid was om voor te ly, as ‘n erfenis aan ons gegee.

In 1916 het 700 Suid-Afrikaanse soldate in die geveg van Delvillebos gesterwe, terwyl hulle die vryheid van Frankryk help verdedig het.

In 1988 word die 300-jarige Hugenotefeeste gevier om die koms van die Hugenote te herdenk. Laat ons met dankbaarheid daaraan deelneem.

Laat ons egter nie die land van die Hugenote vergeet nie. Vandag is Frankryk ‘n land waar die Christendom baie swak is. Die meeste mense daar besit nie ‘n Bybel nie, gaan nie kerk toe nie, en weet min van die Here af. Sal ons nie met ons gebede en gawes en sendelinge Frankryk gaan help orn weer terug te vind wat hulle verloor het nie?

 

Bo

koop 'n boek 4

 

annaloumarais-die eensames roman

Die eensames - roman deur Annalou Marais

 

annaloumarais-Tragedie in die Alpe roman

Tragedie in die Alpe - roman deur Annalou Marais

Bo

koop 'n boek 4

 

annaloumarais-Vlug in die nag roman

Vlug in die nag - roman deur Annalou Marais

‘n Woordjie van die Skryfster
Alhoewel hierdie verhaal afspeel teen die agtergrond van sekere geskiedkundige gebeure wat die afgelope jare in Suidelike Afrika plaasgevind het, is dit ‘n denkbeeldige verhaal en het geen karakter betrekking op enige persoon,. lewend of dood nie. Uit die aard van die saak word sekere bestaande plekke in Mosambiek, Swaziland en Suid-Afrika in die verhaal genoem, maar alle gebeurtenisse is denkbeeldig. Dat soortgelyke gebeure wel kon plaasgevind het, is baie moontlik.

Dit is die gebed van my hart dat die Here hierdie verhaal sal gebruik om elke jongiens te inspireer om ook vir Jesus te werk. Daar is oop deure, maar byna daagliks gaan die deure toe. Laat ons dan nou, terwyl daar nog tyd is, alles in ons vermoŽ doen om die Evangelie uit te dra, ook aan hulle wat dit nog nooit gehoor het nie.
Annalou Marais
Pongola
April 1976

 

annaloumarais-Die verstekeling

Die verstekeling - jeugverhaal deur Annalou Marais
1984 eerste uitgawe

 

Bo

koop 'n boek 4

 

annaloumarais-en die dag ontwaak roman

En die dag ontwaak - verhaal deur Annalou Marais

‘n Aangrypende verhaal van ‘n jong vrou wat voor ‘n geweldige keuse te staan kom.

Vanessa Terreblanche is ‘n diep gelowige mens en sy glo onwrikbaar aan die onverbreekbaarheid van die huwelik. Haar man, Herman het egter ‘n ander siening omtrent die saak. Wanneer hy aandring op’n egskeiding, moet Vanessa besluit. En die aankoms van die nuwe jong predikant, Paul Roux, dien ook om sake verder te bemoeilik. ‘n Boek wat elke vrou en moeder diep sal raak en ook onomwonde heenwys na die enigste Verlosser en Saligmaker van die mens, Jesus Christus.

Bo

koop 'n boek 4

 

annaloumarais-uitdie vuur geruk

Uit die vuur geruk - verhaal deur Annalou Marais

 

annaloumarais-die huis teen die rotse kinderverhaal

Die huis teen die rotse - kinderverhaal deur Annalou Marais
Vervolg op “Skatte van die sneeu” en “Kosbare saadjies

 

Bo

koop 'n boek 4

 

annaloumarais-Lise se oorwinning

Lise se oorwinning - verhaal deur Annalou Marais

Tussen die malende menigtes in Durban se strate herken Lise Lemmer skielik die gesig van haar ma. Alles rondom haar vervaag en slegs bewus van die een, allesoorheersende drang - dat sy haar moeder weer moet sien — hardloop Lise die vrou blindelings agterna. Vergete is die belangrike swemgala waarin sy binne ‘n uur of wat haar skool moet gaan verteenwoordig
 

In Lisa se oorwinning maak n twaalfjarige dogter kennis met die ontstellende werklikheid van haar ouers se egskeiding. Saam met haar deurleef die leser die hartseŤr en ontnugtering, die vernedering en die verset van ‘n st. 5-dogter wat plotseling vind dat sy “anders’ as die ander leerlinge geword het, dat daar van haar verwag word om grootmens verantwoorlikhede op haar te neem waarvoor sy nog nie opgewasse is nie. In haar emosioneel geskokte toestand voel dit boonop vir haar asof die “godsdienstigheid” van haar maats en sieklike boetie, haar net nog meer verwar.

Die sensiwiteit en die styl van die aktuele tema maak van Lise se oorwinning ‘n boek wat jonk en oud in die hart saI gryp.

 

annaloumarais-vlamme van gister

Vlamme van gister - verhaal deur Annalou Marais

Vlamme van Gister is ‘n boek met ‘n diep godsdienstige inslag. Dit is ook ‘n boek wat n dubbele verhaal vertel.

Darius de Wet, die aantreklike jong teologiese student steel menige universiteitsdametjie se hart met sy blou oŽ en blonde krulkop, maar hy besef dat by hom nie deur wÍreldse genot kan laat meesleur nie omdat hy deur God geroepe is om ‘n heilige taak te vol bring.

Maar dan ontmoet Darius vir Linda Retief, die beeldskone joolkoningin. Van kleins af was Linda gewoond daaraan om haar sin in alles te kry. Omdat haar skatryk ouers haar nie liefde kon gee nie, het hulle haar met geld oorlaai en Linda het geleer om haar te verlaat op dit wat geld haar kan bied—die oppervlakkige plesier van die wÍreld.

Teen die kleurryke agtergrond van die universiteitslewe—die lewe van Intervarsity, danse en jool—kry ons dan eerstens die aangrypende liefdesverhaal van twee jong studente.

Maar hierdie is nie bloot ‘n Iiefdesverhaal nie; dit is ook die verhaal van ‘n jongman en sy God. Met diepe insig vertel die skryfster van die tweestryd wat daar beers in Darius se gemoed omdat by gedurig God bo alle ander dinge moet stel. Sy wys vir ons aan watter versoekings by blootgestel word en hoe hy altyd maar sy standpunt teen die van die wÍreld moet verdedig.

Dan is daar nog Merca Roux. Hierdie stil, ingetoŽ meisietjie wat so onselfsugtiglik kan liefhÍ en so ‘n groot gees het dat sy die hewigste storms die hoof kan bied, hoe raak sy Darius se lewe?

Hierdie is ‘n onvergeetlike roman wat beslis ‘n aanwins in enige boekrak sal wees.

 

Bo

koop 'n boek 4

Bo

koop 'n boek 4

Lees ook Christelike boeke van dr Andrew Murray

Lees ook Christelike boeke van E.G. White

Lees ook Christelike boeke van ds Bennie Kleynhans

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738