http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Annalou Marais

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Sy het haar skoolopleiding voltooi aan die Afrikaanse Hor Meisiesskool, Pretoria waar sy ook hoofmeisie was. Daarna het sy n B.A.-graad met Afrikaans en Engels as hoofvakke aan die Universiteit van Pretoria behaal.

Mev. Annalou Marais het rede om trots te wees maar het op haar beskeie manier haar Christenskap uitgeleef. Sy is n gesoute vertaler en skryfster van sowel kinderboeke en jeugboeke an romans vir volwassenes. Daar is meer as as 70 boeke uit haar pen

annalou marais

Foto : Annalou Marais

Klik hier vir n lys van Annalou Marais se boeke

 

koop 'n boek 4