http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Alex Muller alias Eleanor Baker

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Alex Muller (skuilnaam van Eleanor Baker)

  1. Bloedbande, 2000
  2. Die rooi angelier, 1999
  3. Die 5 susters, 1998.
  4. Drie Misdade in ‘n knoop, 2001
  5. Hotel Bergsig, 2002.

Die boeke in volgorde:

  1. Die 5 susters.
  2. Die rooi angelier
  3. Drie Misdade in ‘n knoop
  4. Bloedbande
  5. Hotel Bergsig

allexmuller-dievyf susters-eleanorbaker

Die vyf susters deur Alex Muller
( ‘n alias van Eleanor Baker)
Adriaan Kruger speurverhaal

Vyf ongetroude susters woon saam in een huis. Wanneer een van hulle koelbloedig doodgeskiet word, is daar dus minstens vier verdagtes. Maar mettertyd kom dit aan die lig dat die vermoorde suster, Rosa, allermins geliefd was en dat talle mense haar graag uit die pad wou hÍ.

Moord en Roofspeurder Adriaan Kruger, wewnaar en bedrewe origami-beoefenaar, moet al sy vernuf inspan om die skuldige te probeer ontmasker. Maar dis makliker gesÍ as gedaan - veral wanneer hy toenemend sukkel om te verhoed dat sy gevoelens vir die hoofverdagte met sy gesonde oordeel inmeng.

Die vyf susters is net die regte medisyne vir alle leunstoelkriminoloŽ

koop 'n boek 4

 

    Die skrywer Alex Muller, is ‘n alias van Eleanor Baker

 

 

koop 'n boek 4

Bo

 

allexmuller-dierooi angelier

Die rooi angelier
geskryf deur
Alex Muller
( ‘n alias van Eleanor Baker)
Die tweede Adriaan Kruger speurverhaal

“Dis ‘n jong vrou,” sÍ Adriaan. “Ons het haar so drie dae gelede buitekant die stad gekry in ‘n beboste deel. Mooi uitgelÍ op haar rug, hande oor haar bors gevou, geklee in ‘n spierwit jurk, ‘n rooi angelier tussen haar hande. So op die eerste aanblik, het dit gelyk na die netjieste selfmoord wat ek nog gesien het, behalwe....”
“Ja?”
Hy frons. “Die dag voor ons haar gekry het, het daar ‘n rooi angelier op my lessenaar gelÍ toe ek die oggend inkom. Om die stingel was ‘n wit kaartjie gebind. Net dit. Die wit kaartjie met niks daarop geskryf nie.”

Moord- en roofspeurder Adriaan Kruger is op die spoor van ‘n reeksmoordenaar. Maar hoe trek jy iemand vas wat so berekend toeslaan, iemand wat pynlik netjies te werk gaan en oŽnskynlik geen leidrade agterlaat nie?

En hoekom lyk dit of daar doelbewus met Adriaan kat en muis gespeel word? Want nou bevind sy Karien haar in die moordenaar se kloue. Sal hy haar kan opspoor voordat dit te laat is? ‘n Spanningsverhaal wat boei tot die laaste bladsy.

 

 

koop 'n boek 4

Bo

 

 mulleralex-Drie misdade in n knoop-derde Adriaan Kruer speurverhaal

Drie misdade in ‘n knoop
 is ‘n boeiende spanningsverhaal deur die gewilde skrywer Alex Muller ( ‘n alias van Eleanor Baker)en die derde in die Adriaan Kruger speurverhaalreeks

Moordspeurder en ook roofspeurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na Overberg, ‘n dorp in die Suid-Kaap. Maar weldra vind hy onheil is nie beperk tot die groot stad nie - ewe skielik word hy gekonfronteer deur ‘n raaiselagtige verdwyning, een van die dorp se inwoners wat weens vergiftiging sterf en ‘n ou onopgeloste saak wat lyk asof dit hiermee kan saamhang.

Drie misdade, wat oŽnskynlik geen raakpunte het nie - maar los jy ťťn op, vermoed Adriaan, word die ander los drade ook vasgeknoop..

 

Klik hier vir ‘n beknopte biografie van Eleanor Baker

 

koop 'n boek 4

Bo

 

 

allexmuller-bloedbande

Boedbande
is ‘n boeiende spanningsverhaal deur die gewilde skrywer Alex Muller ( ‘n alias van Eleanor Baker)en die vierde in die Adriaan Kruger speurverhaalreeks

Na die gewoel en gejaag van die groot stad het inspekteur Adriaan Kruger begin gewoond raak aan die relatief rustige lewe op die dorpie Overberg. Hy is Karien is baie gelukkig, en nou verwag sy hulle tweeling. Dan word hy boonop tot kaptein bevorder.

Maar onheil slaap nooit nie en twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op ‘n jong meisie, en dan dit wat lyk na ‘n bloedige gesinsmoord. As hy maar net kan fokus op die moord, sal sy taak vergemaklik word, maar die meisie wat aangeval is se pa is ‘n vooraanstaande man in hierdie geweste. En soms wil dit lyk of daar ‘n verband is tussen die twee misdade...

 

koop 'n boek 4

Bo

 

allexmuller-hotelbergsig

Hotel Bergsig
 is ‘n boeiende spanningsverhaal deur die gewilde skrywer Alex Muller ( ‘n alias van Eleanor Baker) en die vyfde en laaste in die Adriaan Kruger speurverhaalreeks

Hotel Bergsig Na die tweeling se geboorte kry kaptein Adriaan Kruger en Karien minder slaap en rus as gewoonlik. Hy word egter nie ‘n blaaskans gegun nie, want in die stil dorpie Overberg ontstaan onverwags nuwe drama. Een van die buitegeboue van die mooi hotel teen die hange van die berg word deur ‘n brand verwoes en die vrou van die eienaar wat in die skuur by haar dragtige hond gewaak het, sterf....

Wat na ‘n roetine-ondersoek gelyk het, lewer skielik meer vrae en teenstrydighede op as wat Adriaan verwag het. Hoe kon die hond betyds uit die skuur vlug maar nie die vrou nie? Hoekom het die ontvangsdame, Sunette, nie van die oorledene gehou nie? Hoekom is mevrou Grusser, een van die hotelgaste, so beskermend teenoor die hoteleienaar? Wat is die verhouding tussen Sunette se vriend, Douglas, en die twee vreemde meisies saam met wie hy bly? En Pol, wat lyk asof almal in Overberg ken, is tergend stom wanneer dit haar pas.

 

 

koop 'n boek 4

Bo

 

deel van die pakket -Christine le Roux gr  n wereld sonder home christine le roux- eleanor baker

Lees ook die liefdesverhale wat Eleanor Baker onder die skuilnaam van Christine le Roux geskryf het

koop 'n boek 4

Bo

 

bakereleanor-Daar is spore op die maan

 

koop 'n boek 4

Bo

Lees ook ander avontuurverhale en speurverhale soos:

Noot Retief-reeks deur Jasper M Cloete

dr Skip Wessels-reeks deur I.D. Lamprecht

Frans Lindenhof-reeks deur Karl Kielblock(Karel)

Swerwer speurder reeks

 

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738