http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Agent snoet

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

DIE REEKS van Agent Snoet: deur Francois Bloemhof

  1. Agent Snoet en die Botterdiamant
  2. Agent Snoet en die Kattekwaad
  3. Agent Snoet en die Hondelewe
     


Agent Snoet is 'n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Net soos in die ander twee boeke, moet Snoet en Felino in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en beleef hulle ongelooflike avonture. Hierdie keer moet hulle 'n baie BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm. maar as Felino nie oppas nie, is hy sy eie (laaste) lewe kwyt! Daar is natuurlik tussendeur hope skaterlaghumor. - stofomslag
 

agent_snoet_en_die_hondelewe            agent_snoet_en_die_botterdiamant 2

Die Agent Snoet boeke / Agent snoet reeks is die eerste keer gedruk in 2002 en daar was ook reeks ‘n herdruk in 2004 van die Agent Snoet en die hondelewe asook van Agent Snoet en die kattekwaad asook van Agent Snoet en die Botterdiamant

koop 'n boek 4

 

Agent snoet en die botterdiamant Bloemhof Agent agter

Die agterblad van Agent Snoet en die botterdiamant - Dit wys Agent Snoet en sy kat Felino, wat die tergende raaisel rondom die verdwyning van die botterdiamant moet oplos. Hulle ondersoek lei na verskeie verdagtes en die skuldiges kan een van elk in die verskeie prente hierbo wees....

Agent snoet en die botterdiamant -agentsnoet en felinodiekat

Agent Snoet en die Botterdiamant

 koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

 

Lees ook meer van die skrywer, Francois Bloemhof

Lees ook van ander speurverhale deur Pieter Pieterse

Lees ook van ander speurverhale deur Emily Pieterse

Lees ook Die vrolike 5 reeks

Lees ook die Sias en Mias reeks deur Mikro

Lees ook die KIES JOU EIE AVONTUUR reeks

Kadet - die ligte voetstap no 7

Lees ook die KADET reeks

 

 

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4