http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Africana

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Africana

“Africana” is die Latyns vir “uit Afrika” en dus kan ons sę Africana beteken iets uit Afrika. Nodeloos om te sę dit is die kontinent Afrika en sluit alles in vanaf Kairo tot by die punt van Kaapstad. Uit ‘n versamelaar se oogpunt sluit dit dus enige mensgemaakte item of voorwerp uit Afrika. Africana is dus ‘n baie breëbegrip wat dinge sal insluit soos meubels, kunswerke, musiekinstrumente, wapens en dan natuurlik ook boeke.

‘n Africana boek is dus ‘n boek wat in Afrika geproduseer is of andersins ‘n boek wat handel oor Afrika. Wanneer ‘n boek dus strekking het oor Suid-Afrika, moet mens streng gesproke praat van Suid-Afrikaanse Africana-boeke. Die woord Africana-boeke word alom gebruik vir Suid-Afrikaanse Africana-boeke.

Kategorieë

Daar is twee kategorieë waarin Africana-boeke ingedeel kan word, naamlik fiksie en nie-fiksie. By fiksie gaan dit oor die werklike of fisiese Letterkunde van Afrikaans of Engels. Digbundels word ook hierby ingesluit. ‘n versameling van Afrikaanse publikasies voor 1920 word altyd as ‘n goeie en pragtige versameling beskou.

Nie-fiksie sluit in alle publikasies en boeke wat iets binne die grense van Suid-Afrika beskryf. Nie-fiksie is ‘n baie wye veld en dit is hier waar baie interessante en eaardevolle versameling met tyd opgebou kan word. Nie-fiksie boeke kan in drie kategorieë opgedeel word, geskiedenis, kultuur of die natuur.

koop 'n boek 4

Boeklys van skaars en Africana boeke

List of rare books and Africana books

African Travel / Afrika reise