http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Adam Timmerman boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Adam Timmerman het verskeie liefdesverhale geskryf wat insluit:

 

  1. Beminlike indringer, 2006 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  2. Drenkeling, 2008 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  3. Kompromie met die liefde , 2008 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  4. Loutervuur - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  5. 'n Kruik vol liefde, 2002 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  6. 'n Tweedehandse pÍrel, 2004 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  7. ‘n Volwaardige vennoot, 2007 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  8. Net 'n tikkie vryheid, 2000 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  9. Noem dit liefde, 2005 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  10. Rotse van vergelding, 1999 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  11. Skadudans van emosies, 2008 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  12. Swanesang - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  13. TeŽsinnige wenner, 2006 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  14. Toekomsvrou, 2007 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  15. Vlam van Silwerstroom, 2002 - liefdesverhaal deur Adam Timmerman

Boeke in blou dui aan dat daar meer inligting oor die boek beskikbaar is

 

adam timmerman - toekomsvrou

Toekomsvrou
‘n liefdesverhaal deur Adam Timmerman

Sy moet weg. Weg van haar benouende verhouding met haar eksman en kinders, weg van die stigma wat aan haar as geskeide vrou kleef.

Op Klippiesbaai moet Diane weer leer individu word, om aan haarself te dink, om vir haarself om te gee. En om na haar lyf te luister.

In die nuwe toekoms wag Markus van Reenen. Hy help haar deur die pyn van verwerping, leer haar dat sy heel kan wees, die moeite werd is.

Maar hoe lank voordat Diane kan aanvaar dat ‘n man haar wil hÍ oor wie sy is? Nie net vir die lyflike genot nie. En dat sy niť gebruikte goedere is nie.

Bo

Bo

teesinnige wenner

TeŽsinnige wenner
‘n liefdesverhaal deur Adam Timmerman

Jare lank laat Mariaan haar voorskryf. Deur haar pa, deur haar man, met wie sy op haar pa se aandrang getroud is— ‘n snob, verwaand, onuitstaanbaar.

Maar dis Karel wat sy steeds lief het, die skoolseun wat haar aangespoor het om ‘n wenner te wees, maar nie goed genoeg was vir haar pa nie. En Mariaan luister na haar pa.

Totdat sy genoeg gehad het van Andrť se kunsmatigheid, sy onopregtheid. Sy besluit om van hom te skei en beland op Karel se plaas, waar hy ‘n vooruitstrewende perdeteler is.

Sy leer melterlyd om haar eie besluite te neem, om op eie bene te staan. Maar is sy goed genoeg vir Karel?

 

 

drenkeling - adam timmerman

Drenkeling
‘n liefdesverhaal deur Adam Timmerman

Amanda besluit sy kan nie met Markus van Wyk trou nie, al het sy hom hoe lief. Hy’s ‘n predikant en sy te sensueel, spontaan, impulsief. En sy het ‘n geskiedenis. Haar lyf het sy maklik weggegee, dwelms se strik het haar lank gepootjie. En al is dit verby, vetrou sy haarself nie. Veral nie as predikantsvrou nie. Boonop wankel haar geloof. 

Sy stuur Markus weg en begin soek. Sy word meegesleur, spritueel, fisiek; word ‘n slagoffer van Charl Duval se kunsmatige lewe, word gered uit die see. Sy verdrink amper. Maar voor Amanda nog die see ingevaar het, was sy reeds ‘n drenkeling op soek na vastigheid- sonder Markus.

Bo

Bo

n volwaardige venoot

‘n Volwaardige vennoot
‘n liefdesverhaal deur Adam Timmerman

Sy wil ‘n man se gelyke wees, haar volwaardige deel bring, haar plek volstaan.

Maar Magdel se agtergrond pootjie haar. Sy weet nie hůť nie. Sy het Stoffel lief, maar voel ontoereikend, word vies as sy voel hy neem die besluite, dat sy nie haar man kan staan nie.

Dalk het hy haar net lief omdat sy nůg ‘n afvlerkvoŽlljie is waaroor by hom ontferm. Sy het nie jammerte nodig nie, maar weet ook nie hoe om haar obsessie met onafhankIikheid te hanteer nie.

Eers toe hulle Mikie begrawe, besef sy dat Iiefde nie deur goeie dade gekoop kan word nie, nie verdien word nie. Maar Stoffel se geduld raak op.

 

Bo

kompromie met die liefde - adam timmerman

Kompromie met die liefde
’n boek deur Adam Timmerman

Herman de Koning is soos ‘n tolbos, gaan waar die wind horn waai. Onbetroubaar. Nes haar eksrnan. En Renate het sekuriteit bitter nodig. Juis dit wat Johann haar kan gee.

Maar sy het hom nie lief nie. Die ekstase waarna sy smag, ervaar sy by Herman.
Tog moet sy sekuriteit vir haar kinders verseker. En haar alleenheid besweer.
Sy weet sy kan Herman nie vertrou nie. Waarom duik diť joernalis altyd op daar waar sy ‘n krisis beleef? En juis op Klippiesbaai, waar die antieke artefakte soek geraak het?
Durf sy bloot ter wille van sekuriteit met die verkeerde man trou, terwyl sy weet sy het Herman lief? Onherroeplik.

ADAM TIMMERMAN skadudans van emosies

Skadudans van emosies
‘n liefdesverhaal deur Adam Timmerman
Hierdie boek is in Groter druk

Moeg en dors en warm, wonder Vicky skielik of dit nie beter sal wees as sy niť die waarheid uitvind oor Brent nie. Sy het die berge ingevaar saam met haar baas, Steve Goosen, vasberade om te bewys dat haar man nie skuldig was aan roof of moord nit, maar al wat sy tot dusvÍr bewys het, is dat sy haarself nie ken nie. Dat die lewe wat sy saam met Brent geleef het, nie lewe was nie. En dat sy haar man waarskynlik nie waarlik liefgehad het nie.

Vyf jaar lankal leef Vicky in die skadu van die beweerde diamantroof en moord en vyf jaar lank het sy haar wysgemaak dat sy niks van Steve hou nie. Waarom voel sy dan so veilig by hom? Waarom dryf hy haar tot emosies wat vir haar onbekend en vreemd is?

Ware liefde, besef Vicky uiteindelik, is liggaam ťn gevoel.

Bo

 

 adam timmerman-Loutervuur liefdesverhale

Loutervuur
‘n liefdesverhaal deur Adam Timmerman

Na Karolien se pa se onverwagse afsterwe, verkoop sy en haar ma die familieplaas en koop ’n gastehuis by die see.

Karolien Gouws wil nie meer vrou wees met ‘n vrou se gevoelens nie. Dis juis haar vrouwees wat haar nou die prys Iaat betaal.

Nie net het sy Louis vertrou nie, maar ook haar morele waardes van ‘n leeftyd binne minute oorboord gegooi.

Daarom straf sy haarself, maak sy toe sodat g’n man naby haar kan kom nie. Karolien dra ’n groot hartseer uit haar verlede.

Maar Dawie Odendaal sien raak dat die letsels in haar hart veel erger is as die wat op haar been agtergebly het. Hy Iaat haar besef dat sy as vrou geskape is en nie daarvan kan weghardloop nie. Maar ‘n man vertrou, sal sy nooit weer nie ... nie eens vir Dawie nie.

 

adam timmerman-swanesang

Swanesang
‘n liefdesverhaal deur Adam Timmerman

Maxine se sielerus is tot niet. Sy het klaar belowe om met Bernie te trou, maar dit was voordat Paul haar gesoen het, toe sy nog gestry het teen haar gevoelens vir hom …

 

Bo

 

ADAM TIMMERMAN noem dit liefde

Noem dit liefde
‘n liefdesverhaal deur Adam Timmerman

Anique Loubser, ‘n gewone meisie - sy is nie beeldskoon nie en sy het nie 'n perdebylyfie nie, - woon op ‘n gewone klein dorpie, doen eintlik net goeie dinge, en die ťťn keer toe sy ‘n minder goeie ding doen, word sy wreed ontnugter, nogal deur die man met wie sy sou trou. Toe klop ‘n wildvreemde, aantreklike man een stormagtige nag aan haar deur...

Haar hart begin onstuimig bons. In haar diepste wese weet sy wat gaan gebeur, maar sy voel magteloos om dit te verhoed.

Hy leun vorentoe en sy lippe raak liggies aan hare. Sy warm asem meng met haar eie, en die drukking teen haar lippe verstewig. Dan huiwer hy weer, asof hy haar kans wil gee om weg te trek. Sy voel lighoofdig, maak haar oŽ toe en haal diep asem.

Dan is sy lippe weer op hare... veerligte knibbelings. Sy hou haar asem op en voel sy mond oor hare sluit.
Wat důťn ek? dink sy skielik ontsteld en druk die vreemdeling weg. Sy kyk op in sy oŽ en sy wťťt hy voel dit ook: dat die droom sal versplinter as hulle mekaar sou ken...

 

ADAM TIMMERMAN n kruik vol liefde

 'n Kruik vol liefde
’n boek deur Adam Timmerman

Die sensuele onderwyseres Louise Venter en die bekroonde joernalis Braam Naudť deel een bittere waarheid: hulle voel heeltemal verwerp, verstote deur almal met wie hulle in aanraking kom. Louise, as gevolg van daardie verskriklike nag op die plaas en wat sy alles daarna nog moes verloor, en Braam as gevolg van die ontsettende ongeluk en wat hy daarvan oorgehou het.

Op die skilderagtige Klippiesbaai, waarheen hulle weggevlug het van hulle lewens, ontmoet die twee vreemdelinge onder uiters ongewone omstandighede, elkeen met sy eie pyn oor die verlede en sy eie vrese oor die toekoms, wat net so stukkend lyk soos die omstandighede waaruit hulle kom.

Louise en Braam kruis gedurig swaarde, die een net so bang soos die ander om nůg ‘n keer verwerp te word, maar algaande word die sielsalleenheid wat hulle in hulle omdra op ‘n vreemde manier verlig, word die eindelose leemte stadigaan gevul met iets waaraan nie een van hulle ‘n naam wil gee nie — tot dit byna te laat is...

‘N KRUIK VOL LIEFDE is ‘n juweel van ‘n roman. Die welbekende Adam Timmerman het die kuns bemeester om jou vas te vang met sy diep menslike karakters, fyn humorsin en ‘n innemende skryfstyl. Dis ‘n liefdesverhaal so aangrypend dat jy dit met die klaarlees weer wil begin.

 

Bo

ADAM TIMMERMAN net n tikkie vryheid

Net ‘n tikkie vryheid
’n boek deur Adam Timmerman

Lukas Moolman is ‘n man wat presies weet wat hy van die lewe verlang en gaan sorg dat hy dit kry. Sy beroep as konstruksie-ingenieur was net ‘n verposing terwyl by geld spaar vir ‘n Karooplaas. Die meisie met wie hy eendag trou, moet sy snobma en sy hooghartige Houghton-familie stof in die oŽ skop.

Maar toe werk sy ideale nie so netjies uit nie. Net toe hy met sy volgelaaide bakkie Karoo toe vertrek, spring ‘n halfnaakte vrou sonder skoene uit ‘n leŽ bou-erf reg voor sy bakkie in en swaai haar arms. En toe hy haar oplaai, neem hy verantwoordelikheid vir haar. En dit verander sy hele lewe op ‘n manier wat hy nie kon voorsien het nie...

 

ADAM TIMMERMAN skadudans van emosies

ADAM TIMMERMAN vlam van silwerstroom

Vlam van Silwerstroom
’n boek deur Adam Timmerman

Toe Ryk Niemann van Silwerstroom Perdetelers die vurige Christine Caine vra om hulle nuwe hings, Flame Lily, af te rig en te ry, kan sy byna nie haar ore glo nie. ‘n Vaste woonplek, met ‘n vaste werk, en die vooruitsig om die July-wenperd se jokkie te wees, sal vir haar die verwesenliking van ‘n lewensdroom wees.

Van Ryk self, wat van die een partytjie tot die volgende leef, wil sy egter niks weet nie, al is daar die aantrekkingskrag van magnete tussen hulle. Hy herinner haar te veel aan haar pa: onstandvastig, en nooit by die huis nie. Sy wil stabiliteit he — ‘n dak oor haar kop en haar eie bed met haar man elke aand daarin, vir die res van haar lewe.

Sy oortuig haarself dat Ryk se gematigde broer Abel presies is wat sy nodig het, selfs toe Ryk sy wilde lewe prysgee ter wille van haar, maar waarteen sy al meer die stryd verloor, is haar ma se woorde dat die hart hom nie laat voorskryf nie.

Vlam van Silwerstroom is ‘n sterk, boeiende liefdesverhaal soos net Adam Timmerman kan skryf. Die karakters se menslikheid word eerlik blootgelÍ, wat jou van die staanspoor af met hulle laat identifiseer, en hulle verhaal trap ‘n pad deur jou hart wat jou ontroer agterlaat wanneer jy uiteindelik die boek toe maak. Voorwaar ‘n aanwins vir jou romanrak.
 

Bo

Bo

Lees ook liefdesverhale deur Nita Griessel

Lees ook Liefdesverhale deur Lize Swart

Lees ook liefdesverhale deur C.F.Beyers-Boshoff

Lees ook liefdesverhale deur Ena Murray

 

Bo

Bo

Liefdesverhale volgens jaar van uitgawe

  1. 1999 - Rotse van vergelding,’n boek deur Adam Timmerman
  2. 2000 - Net 'n tikkie vryheid, ’n boek deur Adam Timmerman
  3. 2002 - 'n Kruik vol liefde, ’n boek deur Adam Timmerman
  4. 2002 - Vlam van Silwerstroom, ’n boek deur Adam Timmerman
  5. 2004 - 'n Tweedehandse pÍrel, ’n boek deur Adam Timmerman
  6. 2005 - Noem dit liefde, liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  7. 2006 - Beminlike indringer, liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  8. 2006 - TeŽsinnige wenner, liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  9. 2007 - ‘n Volwaardige vennoot, liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  10. 2007 - Toekomsvrou, liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  11. 2008 - Drenkeling, liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  12. 2008 - Kompromie met die liefde , liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  13. 2008 - Skadudans van emosies, liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  14. 2008 - Loutervuur - liefdesverhaal deur Adam Timmerman
  15. Swanesang - liefdesverhaal deur Adam Timmerman

Bo

Bo

Bo

Bo

     

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738