http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Abraham A J van niekerk biografie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Abraham A.J. van Niekerk is op 8 Augustus 1931 op ‘n plaas in die Boesmanland naby Springbok gebore. Hier groei hy op, en na sy skoolopleiding op Springbok, gaan hy na Stellenbosch waar hy die grade B.A. en M.A. (Geskiedenis), en ook die SekondÍre onderwysdiploma behaal. Nadat hy ‘n ruk lank by ‘n Kaapstadse uitgewery gewerk het, begin hy onderwys gee.

Later word hy die hoof van HoŽrskool Kanon-eiland. Terwyl hy onderwyser op Oudtshoorn was, is hy met mej. Marita van Tonder van Barrydale, getroud.

A J J van Niekerk skrywer

A.A.J. van Niekerk

Kliek hier vir ‘n lys van sy boeke